SA Baan Fietsrykampioenskappe. Mianette Theron van Hoërskool Outeniqua in George, het aan die einde van die SA Baan fietsrykampioenskappe in Kaapstad twee goud, vier silwer en een brons medaljes behaal.
Haar uitslae is as volg:
- 1500m Goud
- Spanjaagtog 2000m Goud (SA rekord)
- “Scratch race” 5000m Silwer
- Individuele agtervolging 2000mSilwer
- Wedstryd naelloop 200mSiwer
- Puntewedloop 500m Silwer
- Tydtoets 500m Brons
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za