)

You are sponsoring

SA Baan Fietsrykampioenskappe - Mianette Theron skitter

SA Baan Fietsrykampioenskappe. Mianette Theron van Hoërskool Outeniqua in George, het aan die einde van die SA Baan fietsrykampioenskappe in Kaapstad twee goud, vier silwer en een brons medaljes behaal.…