WP Grand Prix stap. Emma Hartley, leerder van Hoërskool Swartland in Malmesbury, het op 5 Augustus deelgeneem aan die WP Grand Prix Stap wedloop te Youngsfield. Emma het aan die O/18’s en Dames Ope afdelings deelgeneem.
Sy het uitstekend presteer en het hierdie wedloop gewen. Daarmee het sy ‘n goue medalje verower.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf