)

Eskom Expo – Hoërskool Swartland leerders presteer

Eskom Expo. Die Eskom Ekspo vir jong wetenskaplikes is ‘n uitstalling, of wetenskapskou, waaraan leerders kan deelneem. HUlle word ‘n kans gebied om aan ander leerders hul projekte oor hul eie wetenskaplike ondersoeke te wys. Daar was hierdie jaar 230 projekte by die Stellenbosch Streek Expo aangebied.

Twee van Hoërskool Swartland, Malmesbury, se leerders Lisa Janse van Rensburg (gr.11) en Leighcar Marshall (gr.11) het vanjaar goed presteer en het elk ‘n brons medalje vir hulle projek ontvang.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://swartlandhs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal