)

Tieners in Transformasie – Witteberg dien die Here vry en vrywillig

Tieners in Transformasie – Witteberg dien die Here vry en vrywilligHoĆ«rskool Witteberg dien die Here vry en vrywillig. Die TNT (Tieners in Transformasie) se hart is om die leerders geestelik by te staan. Dit bied ook die platform waar elke individu in hul geestelike reis kan groei.

Die skool streef daarna om God Drie-enig in Ɣlmal en Ɣlles te erken, om naasteliefde te toon en diensbaar te wees.

They grant to their fellow men, that which they claim for themselves. Acts 2:42 ā€œAll the believers devoted themselves to the apostles’ teaching, fellowship, sharing in meals, and prayer.’’ The TNT gatherings are based on this verse to embrace community. The TNT program consists out of praise and worship evenings, special messages from different pastors and reverends as well as picnics, marshmallow ā€œbraai’sā€, and prayer meetings.

Hoƫrskool Witteberg se Jeugweek en Omgeeweek is hoogtepunte op hul kalender. Geestelike leiers in die gemeenskap staan die skool by met die aanbieding hiervan asook met individuele berading en geestelike ondersteuningsessies. Hierdie Koninklike skool leef, lei, leer en inspireer in die skadu van die kruisondersteuningsessies.

Hierdie Koninklike skool leef, lei, leer en inspireer in die skadu van die kruis.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal