Rhino Week Rugby. Twee leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Pieter Nel en Jacques van der Merwe, is na afloop van die o/17 Rhino Week Rugby gekies vir die Ierland o/17 toernooi.
Dit beteken dat Pieter en Jacques as bestes in hulle onderskeie posisies gekies is.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf