Rhino Week Rugby – HoĆ«rskool Carltonville
Rhino Week Rugby. Callies Skitter op die Rugbyfront! Vyf uitmuntende rugbyspelers van HoĆ«rskool Carletonville is gekies om van 1 tot 5 Julie aan die prestigeryke Rhino Week Rugby deel te…
Rhino Week Rugby – HoĆ«rskool Fichardtpark leerder na Ierland
Rhino Week Rugby. Een van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein se Fichie Leeus Rugbyspeler, Zaine van Zyl, is as deel van die o.17 Rhinoweek span gekies wat na Ierland toer. Meer…
Rhino Week Rugby – HoĆ«rskool Witteberg leerders na Ierland
Rhino Week Rugby. Twee leerders van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, Pieter Nel en Jacques van der Merwe, is na afloop van die o/17 Rhino Week Rugby gekies vir die Ierland…
Rhino Week Rugby – HoĆ«rskool Goudveld leerder in span
Rhino Week Rugby. Kamohelo Moloke, leerder van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom, is deel van die Griffons o/15 A-liga span. Die span speel op die Rhino Week Rugby (Provinsiaal) in Vanderbijlpark.…
Rhino Week Rugby – Grey Kollege speler van die week
Rhino Week Rugby. Zach Walbrugh, o14A losskakel van Grey Kollege, is aangewys as speler van die o14 Rhino Week. Zach se span het ook as wenners weggestap van die toernooi.…









