Toneelfees. Drie van Hoërskool Witteberg se Tienertoneelgeselskappe het deurgedring na die nasionale finaal Op Die Planke Toneelfees. Dit is op 15 Oktober aangebied.
Die toneelstuk Verspeelde Tyd eindig tweede by Op die Planke se Nasionale kompetisie. Jomica Marx en Ashton Diedericks is aangewys as beste byspelers van die fees.
Three of Witteberg High School’s ‘Tienertoneelgeselskappe’ made it through to the national final ‘Op Die Planke Toneelfees’. It was presented on October 15.
The play Verspeelde Tyd finished second at ‘Op die Planke’ competition. Jomica Marx and Ashton Diedericks were named best supporting actors of the festival.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








