)

FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Witteberg Kraai Koning

FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se drie tienertoneelgeskappe het die afgelope naweek aan die FAK Allegretto Toneelfeesdeelgeneem. Die toneelfees isin Welkom aangebied en Witteberg het weereens met trots en groot eer van die verhoog gestap.

Die Witteberg produksie, Duiwelsdans, is tydens die FAK Allegretto Toneelfees aangewys as die beste produksie tydens die fees en Verspeeldetyd eindig derde!

Verder spog Hoërskool Witteberg met die volgende toekennings:

  • Beste kostuums: Hoërskool Witteberg met Duiwelsdans – Ronelle van Heerden
  • Die beste Tegnies: Hoërskool Witteberg – Duiwelsdans
  • Beste beligtingsontwerp: Hoërskool Witteberg met Duiwelsdans – Luciano de Mezza
  • Die beste Klank Samestelling: Hoerskool Witteberg met Duiwelsdans – Dirk Willemse
  • Beste beligtingstegnikus Hoërskool Witteberg met Duiwelsdans – Luciano di Mezza
  • Beste klanktegnikus: Hoërskool Witteberg met Duiwelsdans – Dirk Willemse
  • Die beste Ensemble: Hoërskool Witteberg met Duiwelsdans
  • Beste Vroulike byrol: Hoërskool Witteberg met Duiwelsdans – Mignon Thomas
  • Die beste Aktrise: Hoërskool Witteberg met Duiwelsdans – Jani de Bruin
  • Beste Regisseur: Hoërskool Witteberg met Duiwelsdans – Ronelle van Heerden
  • Beste drama: Hoërskool Witteberg met Duiwelsdans
  • Algeheel derde Hoërskool Witteberg met Verspeelde tyd
  • Beste produksie: Hoërskool Witteberg – Duiwelsdans

Baie geluk Mev van Heerden en elke Witteberger!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal