)
International Arts and Talent – HoĆ«rskool Strand

International Arts and Talent. Saskia McDilling, graad 12 leerder van HoĆ«rskool Strand, het die afgelope week in Johannesburg deelgeneem aan die “International Arts and Talent Showcase 2024”. Sy het skitterend…

Fraserburg Logan Toneelfees – OMS se ‘Vry’ ryg toekennings in

Fraserburg Logan Toneelfees. Oranje se verhoogstuk ā€œVryā€ het bykans skoonskip op die Fraserburg Logan-toneelfees gemaak waar 42 produksies op die planke was. Die stuk, geskryf deur Pieter Odendaal en geregisseer…

Frank Opperman – HoĆ«rskool Ermelo vriende kuier saam

Frank Opperman. Op 27 Oktober het ā€˜n genotvolle aand afgeskop met ā€˜n uitstekende vertoning. Een van Suid-Afrika se beste en gewildste akteurs, Frank Opperman, het die gehoor vermaak. Sy vertoning:…

Curro Durbanville’s Got Talent – Audience blown away by the talent

Curro Durbanville’s Got Talent. On Saturday evening, 15 October 2022, the audience in a jam-packed Curro High School Theatre were undoubtedly blown away by the talent of the Top 22…

ATKV-Tienertoneelkompetisie – HoĆ«rskool Parel Vallei die wenner

ATKV-Tienertoneelkompetisie. Dreunend dapper tieners het met hul passie die verhoog aan die brand gespeel. Die swaargewig paneel van beoordelaars moes behoorlik kopkrap om die wenners van die ATKV-Tienertoneelkompetisie aan te…

Peter Pan JR Production – Curro Durbanville’s production a huge success

Peter Pan JR Production. From the 24 to 27 children in Grade 1 to 7 at Curro Durbanville Primary school performed Peter Pan Jr production. This was presented by arrangement…

FAK Allegretto Toneelfees – Witteberg Toneel beter en beter

FAK Allegretto Toneelfees. HoĆ«rskool Witteberg van Bethlehem se drie tienertoneelgeskappe presteer steeds. Hulle het Saterdag, 27 Augustus, aan die FAK Allegretto Toneelfees in Welkom deelgeneem. Hierdie drie groepe het uitsonderlike…

ATKV Tienertoneel 2022 – Vrede Skool by Gauteng-streeksfees

ATKV Tienertoneel 2022. Vrede Skool is ongelooflik trots op hul leerders se deelname aan Tienertoneel 2022. Dit is die heel eerste keer wat Vrede se leerders aan so-iets deelneem. Hulle…

ATKV Steeksfees/ Regional Festival – Arende presteer

ATKV Steeksfees/ Regional Festival. Op 23 Augustus het vyftien leerders van HoĆ«rskool Strand aan die Wes-Kaapse ATKV-streeksfees deelgeneem. Nie minder nie as 21 produksies het vir die streeksfees ingeskryf. Jacques…

FAK Allegretto Toneelfees – HoĆ«rskool Witteberg Kraai Koning

FAK Allegretto Toneelfees. HoĆ«rskool Witteberg van Bethlehem se drie tienertoneelgeskappe het die afgelope naweek aan die FAK Allegretto Toneelfeesdeelgeneem. Die toneelfees isin Welkom aangebied en Witteberg het weereens met trots…

“Speeltoneel” – HoĆ«rskool Ermelo leerders skitter

“Speeltoneel.” Vier Erries het gedurende 2022 ingeskryf om deel te wees van Speeltoneel. DiĆ© is ‘n reeks kortfilms wat op Via (kanaal 147) uitgesaai word. Dit word geproduseer deur ABS-Produksies.…

ATKV Tienertonele – HoĆ«rskool Witteberg verdien groot lof

ATKV Tienertonele. HoĆ«rskool Witteberg van Bethlehem se drie tienertonele het 9 Augustus aan die ATKV kompetisie se Bloemfonteinstreek deelgeneem. Witteberg het die kompetisie met groot lof afgesluit. Duiwelsdans het deurgedring…

ATKV Tienertoneel – Potchefstroom Gimnasium Presteer

ATKV Tienertoneel. Gimmie-kunste is op die voorvoet met Aardklop sowel as ATKV Tienertoneel. Uitslae van “In die Voetspore van Reuse.” Aardklop Pronk Podium: Brons: Regie: Chris Steyn. Skryf: Improv Studios.…

ATKV Tienertoneel – Eunice High School learners awarded

ATKV Tienertoneel. Eunice High School learners were awarded for their achievements at ATKV Tienertoneel. The following learners received awards: 1. Bronze was awarded for the Script written by Dr. Niel…

ATKV Tienertoneel – EHS-toneelspeler gekroon as beste aktrise

ATKV Tienertoneel. Mienke Cloete, graad 11-leerder van HoĆ«rskool Ermelo, verdien voorwaar die toekenning van beste aktrise. Sy is vir haar hoofrol vereer by die ATKV-Tienertoneel Gauteng Streeksfees 2 se prysuitdeling.…

ATKV Tienertoneel – EHS versamel toekennings by Streeksfees

ATKV Tienertoneel. Op 2 Augustus het drie van HoĆ«rskool Ermelo se toneelstukke aan die ATKV-Tienertoneel: Gauteng streeksfees 2 deelgeneem. Dit het te Unisa Little Theatre in Pretoria plaasgevind. Terugvoer vanaf…

Tienertoneel – HoĆ«rskool Witteberg deur na Nasionale finaal

Tienertoneel. Drie van HoĆ«rskool Witteberg se toneelstukke, Duiwelsdans, Rooi en Verspeelde Tyd het verlede Donderdag, 28 Julie deelgeneem aan Op die planke se toneelfees. Een-en-twintig leerders van Witteberg is betrokke…

Toneel – HoĆ«rskool Eldoraigne Toneel by Pronk Podium

Toneel. Eldo Toneel het aan Pronk Podium by Helpmekaar Kollege deelgeneem. Na uitstekende optredes en positiewe repliek het Eldo deelnemers die volgende sertifikate ontvang: Die Binnesirkel, slegs leerderproduksie, deur Leam…