International Arts and Talent. Saskia McDilling, graad 12 leerder van Hoërskool Strand, het die afgelope week in Johannesburg deelgeneem aan die “International Arts and Talent Showcase 2024”.
Sy het skitterend presteer en die volgende toekennings ontvang:
- ‘n Beurs ter waarde van $60 000 verdeel oor 4 studiejare by die American Musical and Dramatic Academy, New York.
- Top 25 for Acting.
- Top 10 for Singing.
Saskia het ook twee uitnodigings ontvang om deel te neem in die kategorieë “Acting” en “Singing” by die “International Modeling and Talent Association 2025” in New York City.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








