Onze Rust FS XCM. Twee leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Franco van Heerden en AW Burgers het gister, 15 Julie, deelgeneem aan die Onze Rust FS XCM #3.
Die twee fietsryers het as volg presteer:
- Franco van Heerden is vierde in die Youth kategorie.
- AW Burgers is sewende in die Youth katergorie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf