Vyf Rand Gemeenskapsprojek Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se jaarlikse R5 gemeenskapsprojek het vandag plaasgevind by verskeie inkopiewinkels in die dorp!
Die skool se kaste loop oor en hul seëninge nog meer! Die skool bedank elke inwoner vir hul oop hand sowel as die winkels wat bygedra het.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto‘s verskaf