Hokkie – Hoërskool Fichardtpark se o/18 seunshokkiespan het op Dinsdag, 16 Augustus teen Hoërskool Jim Fouché hokkie gespeel. Hulle speel gelykop 1 elk in die stadsliga. Fichies verloor ongelukkig die hokkie met strafdoele. Hulle eindig vierde in die liga!
Fichies is veral trots op hul 0/14 hokkiespan. Hulle eindig derde in die Stadsliga. Hulle behaal ‘n 6-0 oorwinning teenoor Grey B se hokkiespan.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien