)

Tienertoneel – Die Wonder in Alice-land op die planke

Tienertoneel – Hoërskool Fichardtpark het die Tienertoneel Die Wonder in Alice-land opgevoer. Met meer as 25 leerders op en agter die verhoog was die produksie ‘n reuse sukses.

‘n Ander verwerking van Alice in Wonderland met die teks van Die Wonder in Alice-land is in die Wynand Mouton teater opgevoer. Dit is deel van die ATKV Tienertoneel kompetisie. Aan die einde van die maand toer hulle na Welkom met die Wonder in Alice-land, om aan die FAK Tienertoneel kompetisie te gaan deelneem

Die Wonder in Alice-land het die volgende prestasies behaal by die ATKV Tienertoneel in Bloemfontein:

1) Goud – kostuums

2) Brons – Ciara Archer vir klankoperateur

3) Silwer – Aan elke leerder betrokke vir Ensamble spel

  • Ladéne Liebenberg
  • Simoné de Witt
  • Simoné Germishuys
  • Anika Botha
  • Mianda Nel
  • Karla Marais
  • Cleo-Lee Kruger
  • Judé Wiid
  • Jane Oosthuizen
  • Marco Huygen, Helen Fourie
  • Mienke Barnard
  • Lionell Dell,
  • Herman Kleingeld
  • Dawie Botes, Ismari Dippenaar
  • Carolina van der Merwe
  • Zanel Henry
  • Amoré Isemonger
  • Ashaniya Snyman
  • Annemé Casaleggio,
  • Asher Ward en
  • Phemelo Lumata)

4) Brons – Jean-Mari Lombard en Lise-Mari Roodt vir regie

5) Brons – Gerhardt du Plessis en Erik Curlewis vir hulp-regisseur

6) Brons – Wonder in Alice-land produksie

7) Silwer – Grimmering

Baie geluk aan elkeen met die uitstaande toneel en die harde werk.

Dit was werklik ‘n fees om te aanskou en sterkte met die tonele wat nog volg.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal