Sentrale Skole Sportreeks. gedurende die afgelope week is daar hard geoefen op die hokkie bane. Die spanne moes voorberei vir die wedstryde wat die naweek plaasgevind het.
Dit het omtrent soos ‘n uitstappie gevoel vir die Wittebergers toe al die busse Vrydagmiddag vertrek om teen Diamantveld in Kimberley te gaan speel in die Sentrale Skole Sportreeks.
Die uitslae was as volg:
- 16A Seuns: 2-1 gewen
- 1ste Seuns: 1-2 verloor
Dogters Hokkie vs Diamantveld
- 16B Dogters: 3-0 gewen
- 16A Dogters: 7-0 gewen
- 2de Dogters: 10-0 gewen
- 1ste Dogters: 10-0 gewen
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








