ASA Sub-Youth Liga. Amoré Vorster, leerder van Welkom Volkskool het die afgelope naweek uitstekend presteer aan die ASA Sub-Youth Liga 3. Amoré het die volgende prestasies behaal:
- 1ste in Diskus met nuwe PB
- 2de in Gewigstoot
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkomvolkskool.co.za/
Foto verskaf










