Biblioteekleiers 2025. Ses dogters van Primêre Meisieskool Oranje is aangewys as die skool se Biblioteekleiers 2025.
- Cara Ploos van Amstel
- Mia Rautenbach
- Marlien van Loggerenberg
- Mijean Swart
- Layla Beukes
- Chenieke Pretorius
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









