Graanveld Skolebyeenkoms – Truida Kestell-atlete breek rekords
Graanveld Skolebyeenkoms – Truida Kestell se atlete het onlangs deelgeneem aan die Graanveld Skolebyeenkoms. Truidjies het groot rede gehad om trots te wees op hul jong atlete. Vier van hul…
Skole Atletiek Byeenkoms – Truida Kestell Rekordbrekers skitter
Skole Atletiek Byeenkoms – By die onlangse Bethlehem Skole Byeenkoms het Truida Kestell se atlete behoorlik die sportveld aan die brand gesteek. Met ’n totaal van 11 nuwe rekords het…
ASA Sub-jeug Kampioenskappe – Truida Kestell prestasies
ASA Sub-jeug Kampioenskappe. TKS Top 10 Presteerders. Baie geluk aan die Truida Kestell atlete wat die skool met trots verteenwoordig het tydens die ASA Sub-Jeug Kampioenskappe. Julle harde werk, deursettingsvermoë…
Top ses Vrystaat Atlete – Laerskool Truida Kestell
Top ses Vrystaat Atlete. Foto van links voor: Cay-Lynn Lamprecht, Ben Rheeder, Ali Zietsman, Fouche Vermeulen, John Boshoff. Agter: Lizé Viljoen, Lukie Odendaal, Bruwer Oosthuizen, Lienke Bartleman, Mieke Boshoff, Mia…
Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van Laerskool Truida Kestell, Mia Rautenbach, Johnathan Matthew en Rianza Boshoff, het rekords verbeter tydens die Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto…
Kleuresport rekords – Laerskool Truida Kestell
Kleuresport rekords – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het hul jaarlikse kleuresport gehou. Mia Rautenbach en Nina Kilian het die kleresport se rekords verbeter. Die uitslae was as volg: Meer skolenuus:…
SA Skole Sport Sterre – Laerskool Truida Kestell
SA Skole Sport Sterre – Jonathan Matthew en Mia Rautenbach, atlete van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het aan die 2024 Atletiek Suid-Afrika (ASA) se baan- en veldkampioenskappe deelgeneem. Die byeenkoms…
Biblioteekleiers 2025 – Primêre Meisieskool Oranje
Biblioteekleiers 2025. Ses dogters van Primêre Meisieskool Oranje is aangewys as die skool se Biblioteekleiers 2025. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto verskaf
JF Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
JF Atletiekbyeenkoms. Nege atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het aan die JF Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Die atlete het uitstekend presteer deur een rekord en ses medaljes te…
Oppie Tong Af – Laerskool Truida Kestell
Oppie Tong Af. Die Truidjies se tonge het behoorlik geklap by die Oppie Tong Af Nasionale Finaal wat op 3 en 4 Oktober in Centurion plaasgevind het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…


















