Wikipedia Skole skryfkompetisie. Zelke van Zyl, ‘n Graad 11-leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het ‘n fantastiese prys losgeskryf vir Wikipedia. Zelke het Donderdagaand, tydens ‘n prysuitdelingseremonie, Nasionaal ‘n 2e plek in die Wikipedia Skole skryfkompetisie behaal en daarmee prysgeld van R6000 ontvang.
Haar artikel, “”, wat uit 59000 karakters bestaan, word ook aanbeveel vir die voorblad van Wikipedia.
Lees haar artikel hier:
https://af.wikipedia.org/wiki/Die_Slag_van_Biddulphsberg
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








