Biblioteekleiers 2025 – Primêre Meisieskool Oranje
Biblioteekleiers 2025. Ses dogters van Primêre Meisieskool Oranje is aangewys as die skool se Biblioteekleiers 2025. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto verskaf
SANESA Toekenningsaand – Hoërskool Waterkloof
Ruiterkuns. Anneri Vorster, leerder van Hoërskool Waterkloof en haar perd, Africa’s Sharak, het die Victor Ludorum Nasionale Trofee by die SANESA toekenningsaand ontvang. Annerie is die beste ruiter in Suid-Afrika…










