SA Jagters Vereeniging prysuitdeling. Keagan Smith, leerder van Welkom Gimnasium, het Saterdag 9 November ses toekennings ontvang by die SA Jagters Vereniging se prysuitdeling.
- Goue medalje vir Klub Kampioen PCP Air Rifle u.18
- Goue medalje vir Klub Kampioen Rimfire u.18
- Goue medalje vir Klub Kampioen Springer Air Rifle u.18
- Nasionale kleure Sportskiet
- Streekkleure (Vrystaat) Sportskiet lang afstand
- Streekkleure (Vrystaat) Sportskiet Junior.
Keagan is ook op Saterdag 9 November aangestel as die nuwe “Brand Ambassador” van BB Motorgroup, Welkom, waar hy sy nuwe loopbaan sal begin op 25 November 2024.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkom-gimnasium.co.za/









