Prysuitdelingsfunksie. TydensWelkom Volkskool se Graad 3 Prysuitdelingsfunksie het Pastoor Heinrich Lourens so mooi geopen oor die Olyfboompie wat hy saamgebring het. Die Graad 3 kollegas en Kayleigh Lourens het die boom geplant in die Grondslagfase tuin.
Psalms 128:3 ABA – “Jou vrou in jou huis sal wees soos ‘n wingerdstok wat baie druiwe dra. Jou kinders by jou tafel sal wees soos jong olyfboompies.”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkomvolkskool.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








