Noord-Kaap Tennisproewe. Ses Hoërskool De Aar leerders is gekies vir die Pixley tennisspan wat aan die Noord-Kaap tennisproewe op Upington gaan deelneem gedurende die eerste week van Desember.
- Christine Bester
- Johandré Barkhuizen
- Dihan du Toit
- Karia Erasmus
- JP van der Westhuizen
- Adriano de Carvalho
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










