)
Pixley Tennis Proewe – HoĆ«rskool De Aar

Pixley Tennis Proewe – Op Saterdag, 1 November, het HoĆ«rskool De Aar se talentvolle tennisspelers hul krag en vaardigheid ten toon gestel. Hulle het deelgeneem aan die jaarlikse Pixley tennis…

Noord-Kaap o.15 Tennisspan – HoĆ«rskool De Aar

Noord-Kaap Tennis. Christine Bester, leerder van HoĆ«rskool De Aar, het die afgelope vakansie die Noord-Kaap 0.15-tennisspan verteenwoordig by die TSA-Interprovinsiale tennistoernooi. Die toernooi het in Pretoria plaasgegevind. Sy het uitstekende…

Noord-Kaap Tennisproewe – HoĆ«rskool De Aar

Noord-Kaap Tennisproewe. Ses HoĆ«rskool De Aar leerders is gekies vir die Pixley tennisspan wat aan die Noord-Kaap tennisproewe op Upington gaan deelneem gedurende die eerste week van Desember. Meer skolenuus:…