Noord-Kaap Tennis. Christine Bester, leerder van Hoërskool De Aar, het die afgelope vakansie die Noord-Kaap 0.15-tennisspan verteenwoordig by die TSA-Interprovinsiale tennistoernooi. Die toernooi het in Pretoria plaasgegevind. Sy het uitstekende tennis gespeel en 4 uit haar ses wedstryde gewen.
Noord-Kaap eindig 10de van die 16 spanne.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








