)
ATKV Jeugtak Bestuur – HoĆ«rskool De Aar verkies

ATKV Jeugtak Bestuur – HoĆ«rskool De Aar is trots om aan te kondig dat ’n dinamiese groep leerders verkies is vir die nuwe ATKV-jeugtak bestuur. Hulle sal bekend staan as…

Pixley Tennis Proewe – HoĆ«rskool De Aar

Pixley Tennis Proewe – Op Saterdag, 1 November, het HoĆ«rskool De Aar se talentvolle tennisspelers hul krag en vaardigheid ten toon gestel. Hulle het deelgeneem aan die jaarlikse Pixley tennis…

ATKV Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool De Aar presteer

ATKV Redenaarskompetisie. Vier van HoĆ«rskool De Aar se redenaars het na afloop van die eerste rondte van die ATKV se redenaarskompetisie, deurgedring na die semi-finale rondte. Hier gaan hulle te staan…

National Rural u15 Cricket – De Aar High School

National Rural u15 Cricket. Two learners from De Aar High School, Adriano de Carvalho and Senzo Fillis, participated in the National Rural u.15 Cricket festival in Sasolburg this week.Ā  Both…

Noord-Kaap Tennisproewe – HoĆ«rskool De Aar

Noord-Kaap Tennisproewe. Ses HoĆ«rskool De Aar leerders is gekies vir die Pixley tennisspan wat aan die Noord-Kaap tennisproewe op Upington gaan deelneem gedurende die eerste week van Desember. Meer skolenuus:…

HSDA Krieket – HoĆ«rskool De Aar

HSDA Krieket. Twee krieketspelers van HoĆ«rskool De Aar, Senzo Fillies en Adriano de Carvalho is ingesluit in die Noord-Kaap 0.15 krieketspan. Eerstespan krieket: HSDA se Eerste Krieketspan het teen HoĆ«rskool…

Jaarlikse Toekenningsgeleentheid – HoĆ«rskool De Aar

Jaarlikse Toekenningsgeleentheid. HoĆ«rskool De Aar se jaarlikse Toekenningsgeleentheid het op Donderdag, 10 Oktober 2024 plaasgevind. Tydens hierdie spoggeleentheid was daar 199 leerders wat uitgestyg het, en wat vereer word met…