HSDA Krieket. Twee krieketspelers van Hoërskool De Aar, Senzo Fillies en Adriano de Carvalho is ingesluit in die Noord-Kaap 0.15 krieketspan.
Eerstespan krieket: HSDA se Eerste Krieketspan het teen Hoërskool Douglas gespeel en wen die wedstryd met 6 paaltjies. Die span het ook teen Hoërskool Hopetown kragte gemeet en wen die wedstryd met vier paaltjies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










