)
Pixley Tennis Proewe – Hoërskool De Aar

Pixley Tennis Proewe – Op Saterdag, 1 November, het Hoërskool De Aar se talentvolle tennisspelers hul krag en vaardigheid ten toon gestel. Hulle het deelgeneem aan die jaarlikse Pixley tennis…

Noord-Kaap Tennisproewe – Hoërskool De Aar

Noord-Kaap Tennisproewe. Ses Hoërskool De Aar leerders is gekies vir die Pixley tennisspan wat aan die Noord-Kaap tennisproewe op Upington gaan deelneem gedurende die eerste week van Desember. Meer skolenuus:…