Noord-Kaap Tennisproewe – HoĆ«rskool De Aar

Noord-Kaap Tennisproewe. Ses HoĆ«rskool De Aar leerders is gekies vir die Pixley tennisspan wat aan die Noord-Kaap tennisproewe op Upington gaan deelneem gedurende die eerste week van Desember. Meer skolenuus:…