SA Atletiek Kampioenskappe. Welkom Volkskool se atlete het baie goed presteer tydens die Vrystaat Atletiekbyeenkoms wat op 2 Maart plaasgevind het te Sasolburg. Sewe atlete van Volkies het deurgedring na die SA Atletiek Kampioenskappe wat gedurende die Maart skoolvakansie (24-26 Maart) plaasvind. Die SA’s vind plaas in Polokwane.Â
Welkom Volkskool se atlete wat gaan deelneem aan die SA’s:
- Nicolas Goosen
- Chanique Wilkens
- Dominic Ferreira
- Mieke Strydom
- Marelé Bezuidenhout
- Leander Greeff
- Lesedi ThatengÂ
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://welkomvolkskool.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








