Wiskunde – Trystan van Eyk van Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het deelgeneem aan die landswye Cum Laude Media 24 Wiskunde kompetisie.
Trystan is een van 60 leerders in die land wat deurgaan na die finale rondte. Dit sal gehou word op 29 September.
Sterkte Trystan – Jorries is baie trots op jou!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto voorsien