Leerder wenner in wiskunde: Ezelle Ehlers van Welkom Volkskool het die naweek van 4 September aan die jaarlikse A+ Students Wiskunde streekskompetisie deelgeneem. Sy het ‘n toekenning gewen in haar ouderdom.
Sy is in Graad 4 en was die “champion of champions”
Baie geluk Ezelle.
Mag jy nog groot hoogtes in wiskunde bereik.
Welkom Volkskool is baie trots op jou!