)

Die Wilgers Sagtebal oorwinning – nog ‘n oorwinning in die sakkie

Die Wilgers Sagtebal oorwinning. Kishou na kishou vir Hoërskool Die Wilgers se White Lions. Die eerste Sagtebalspan van Die Wilgers het nog ‘n oorwinning in die sakkie vir die huidige seisoen. Hulle het Vrydag teen Hoërskool Overkruin kragte gemeet en met 9-7 gewen.

Eerskomende naweek sê hulle Hoërskool Brits die stryd aan.

Baie geluk en sterkte vir die res van die seisoen.

Melandi Muller

Lees meer oor Die Wilgers Hoërskool:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hswilgers.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal