Uppies presteer in Tennis – Uppies se seuns en dogters 0/16 spanne het die afgelope naweek aan die Tennis Suid-Afrika se Rising stars tennistoernooi in Upington deelgeneem.
Die seuns het 2de geeïndig in hulle groep en die meisies 3de.
Uppies het baie goeie tennis gespeel.
Seuns span is PA Karsten, Braam van Niekerk, Johan Kriek en Hedrik Aggenbag.
Meisies span is Mischa Geldenhuys, Liebe Karsten, Amé Kotzé en Lenitha Coetzee.
Lees meer oor Hoërskool Upington:
Become a Sponsor








