)

A+ Genius Mathematics – Leerders van Primêre Skool Naudéville presteer

A+ Genius Mathematics. Die ‘A+ Genius Mathematics Free State and Northern Cape Mental Maths Regional Competition’ het die naweek van 4 September plaasgevind. In die kompetisie kry leerders ‘n brons medalje, silver medalje, goue medalje, Champion beker en dan Champion of Champions beker. 

Johandré du Plessis het kompetisie geskryf oor Boek 8 en ouderdom 7 en wen Champion of Champions in die afdeling.

Elle-Anne Roper het kompetisie geskryf oor boek 6 en het Champion of Champions gekry vir ouderdom 7.

Danielle van Staden het kompetisie geskryf oor boek 5 en het Champion of Champions gekry vir ouderdom 6. Danielle is deel van Preprimêre Skool Naudeville. Sy is nou in graad R. 

Alexi  van Staden het kompetisie geskryf oor boek 9 en het Champion of Champions gekry vir ouderdom 9-11. Alexi is nou 10 en in graad 4. 

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal