Mental Maths. Drie van Hoërskool Reitz se graad 3 leerders het by Primêre Skool JA Malherbe van Petrus Steyn deelgeneem aan die Mental Maths kompetisie van die Distrik. Die leerders is Carli Linde, Christie Cronje en Henro Theron. Henro en Christie is albei deur na die volgende rondte, wat die derde kwartaal in Bethlehem gaan deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf