A+ Maths. Naudies het 21 Mei deelgeneem aan A+ Maths in Bloemfontein. Drie leerders het die Kampioen van kampioene behaal en twee leerders kampioene.
Die volgende leerders is Kampioen van kampioene:
- Alexi van Staden (11 jaar)
- Danielle van Staden (7 jaar)
- Johandré du Plessis (8 jaar)
Die volgende leerders is kampioene:
- Ava Lee Adendorff (8 jaar)
- Elle Anne Roper (8 jaar)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf