)

Fairweather Hokkietoernooi – Hoërskool Witteberg se deelname

Fairweather Hokkietoernooi. Hoërskool Witteberg se hokkie-spanne het aan die Fairweather Hokkietoernooi in Pietermaritzburg deelgeneem. Die toernooi het geduur vanaf 28 tot 31 Maart.

Die uitslae is as volg:

Dag 1 Hokkietoer @ Fairweather:

  • 0.16A Meisies vs. St Patricks wen 3-0
  • 1ste span Meisies vs. Trinity House Randburg verloor 1-2

Dag 2 Hokkietoer @ Fairweather:

  • 0.14A Meisies vs. Hoër Volkskool Potch: Wen 3-1
  • 0.14A Meisies vs. TWC: Verloor 0-2
  • 0.16A Meisies vs. Stanford Lake College: Wen 3-0
  • 0.16A Meisies vs. Goudveld: Wen 3-0
  • 1ste span Meisies vs. Bergsig Academy: Wen 5-0
  • 1ste span Meisies vs. HTS Middelburg: Wen 3-0
  • 1ste span Seuns vs. Grey College 2: Verloor 0-3
  • 1ste span Seuns vs. Bergsig Academy 1: Verloor 1-2

Derde dag Hokkietoer @ Fairweather

  • 0.14A Meisies vs. Curro Hillcrest: Wen 1-0
  • 0.14A Meisies vs. Epworth College: Wen 3-1
  • 0.16A Meisies vs. Potch Gim: Gelykop 1-1
  • 0.16A Meisies vs. Hoër Volkskool Potch: Wen 2-0
  • 0.16A Meisies vs. HTS Middelburg: Wen 1-0
  • 1ste Meisies vs. Pietersburg: Gelykop 1-1
  • 1ste Meisies vs. Hoërskool Linden: Wen 3-0
  • 1ste Seuns vs. Westvalia: Wen 4-0
  • 1ste Seuns vs. Curro Hillcrest: wen 2-0

Laaste dag Hokkietoer @ Fairweather

Die laaste dag van die 2023 hokkie-toer het aangebreek. Dit was ‘n week wat baie geleenthede gebied het. Fantastiese wedstryde is gespeel en elke hokkie speler, as individu het geleer hoe om as ‘n span saam hokkie te speel.

Die resultate is as volg:

  • 0.14A Meisies vs. Fichardtpark: Wen 7-2
  • 0.16A Meisies vs. Hoërskool Linden: Wen 3-0
  • 1ste Span Meisies vs. Hoër Volkskool Potch: Wen 3-0
  • 1ste Span Meisies vs. Ashton: Gelykop 1-1
  • 1ste Span Seuns vs. Ashton: Verloor 4-1

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal