)
Fairweather Hokkietoernooi – Hoërskool Nelspruit Eerste span

Fairweather Hokkietoernooi. Hoërskool Nelspruit se 1ste hokkiespan, die Eagles, het gedurende die afgelope vakansie die vere reg geskud by die Fairweather hokkietoernooi. Die span het onoorwonne uit die stryd getree.…

Fairweather Hokkietoernooi – Hoërskool Witteberg se deelname

Fairweather Hokkietoernooi. Hoërskool Witteberg se hokkie-spanne het aan die Fairweather Hokkietoernooi in Pietermaritzburg deelgeneem. Die toernooi het geduur vanaf 28 tot 31 Maart. Die uitslae is as volg: Dag 1…