)

Junior Toutrek Kampioenskappe – Hoërskool Strand presteer

Junior Toutrek Kampioenskappe. Die afgelope naweek, 24 en 25 Maart, het Hoërskool Strand se Toutrekspanne aan die grootste Junior Toutrek kampioenskappe ooit deel geneem. ‘n Rekordgetal van 338 spaninskrywings het Vrydag en Saterdag in die pragtige Swellendam deelgeneem.

Die kompetisie was baie straf, maar Strand se trekkers het gewys hulle is spanne om mee gereken te word. Die kinders het elkeen met ‘n Z op die arm getrek. Dit is om hul spanmaat, Zandre du Toit, te wys hulle trek ook vir hom. Zandre was in ‘n motorfiets ongeluk en het sy been gebreek. Die trekkers het nooit teleurgestel nie en dit was voorwaar ‘n kompetisie vir die geskiendenisboeke.

Die uitslae was as volg:

  • 520kg Gemeng A 4de
  • 520kg Gemeng B 4de in plaat afdeling
  • 600kg Seuns 4de

Een van ons trekkers, Sonike du Toit, het die voorreg gehad om saam met die Engelse Junior 480kg damesspan, aan die toets tussen Engeland en die top drie Suid-Afrikaanse spanne deel te neem. Sy het saam met hulle ‘n goue medalje verower.

Die kompetisie sluit die seisoen vir die junior toutrekkers af.

Foto regs: Sonike du Toit

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsstrand.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal