Wesgrow Sentrale Sportreeks. Hoërskool Witteberg se rugbyspanne het op 18 Maart kragte gemeet in hulle tweede Wesgrow Sentrale Sportreeks liga wedstryde.
Rugby uitslae as volg:
- O/14B Witteberg wen 17-10
- O14A Witteberg verloor 19-21
- O/15B Witteberg wen 21-17
- O/15A Witteberg verloor 15-17
- O/16B Witteberg verloor 0-43
- O/16A Witteberg verloor 8-33
- 3de xv Witteberg verloor 5-22
- 2de xv Witteberg wen 18-12
- 1ste xv Witteberg wen 30-21
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf