Ink Skryf in Afrikaans. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het ‘n skrywer in hul midde! Om die regte woorde op ‘n bladsy neer te pen verg ‘n spesiale talent. Dit is waarmee Quiriané Charilaou mag spog! Hierdie leerder van Hoërskool Witteberg het omtrent geskiedenis gemaak by die Ink Skryf in Afrikaans-kompetisie.
Quiriané is 12 November aangewys as die algehele wenner in die Jeugafdeling vir Digkuns. Beoordelaars soos Karen Zoid en skrywer, Jackie Nagtegaal, was díe wat haar digkuns onder oë gehad het.
Vyf gedigte in ń gesamentlike eersteplek, deur een digter was nog nooit voorheen by hierdie kompetisie te siene nie, maar Quiriané het dit reggekry om hierdie titel te beklee!
Hierdie kompetisie bied die geleentheid om die wonderlike skryf-talent wat die Here aan Sy kinders toevertrou het, te kan uitleef. Die kompetisie se hoofdoel is om die gehalte-poësie en kortverhaalkuns in Afrikaans te bevorder.
Almal sien baie uit daarna om eendag jou eie digbundel te lees, Quiriané!
Witteberg High School
Witteberg High School, Bethlehem, has a writer in their midst! Writing down the right words on a page requires a special talent. This is what Quiriané Charilaou may boast of! This learner from Witteberg High School just about made history at the Ink Skryf in Afrikaans competition.
Quiriané was named the overall winner in the Youth Division of Poetry on 12 November. Judges such as Karen Zoid and author, Jackie Naggaal, were the ones who had her poetry in mind.
Five poems in ń joint first place, by one poet had never been seen at this competition before, but Quiriané managed to hold this title!
This competition offers the opportunity to live out the wonderful writing talent that the Lord has entrusted to His children. The competition’s main aim is to promote the quality poetry and short story art in Afrikaans.
Everyone is really looking forward to reading your own poetry collection one day, Quiriané!
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf