Hoërskool Witteberg van Bethlehem verwelkom met trots die nuwe personeel op sy span.
- Mnr. Jan-Hendrik Malan (Assistent),
- Mnr. Janco Els (Landboutegnologie)
- Me. Micah Roos (REK, Ekonomie)
- Me. Jenna Ball (Engels, LO)
- Mnr. Corneels Schabort (Wiskunde, Wetenskap)
- Me. Heliz-Mari Wiggett (Verbruikerstudies)
- Me. Elandré Bosch (Engels)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf