HSBC Dubai Sevens. Twee meisies van Hoërskool Witteberg, Anke Eigenhuis en Ziane Lottering verteenwoordig Witteberg vanjaar by die HSBC Dubai Sevens in Dubai.
Anke en Ziane vertrek 29 November en sal dan verskeie netbalwedstryde speel en weer terugkeer na Suid-Afrika op 5 Desember!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








