)

Oos Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Witteberg skitter

Oos Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se atlete het op 17 Februarie aangetree vir hul laaste tuis atletiekbyeenkoms vir 2023 tydens die Oos Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Die weer was egter nie `n man se maat nie. Dit het egter geen Witteberger gekeer om steeds sy/haar alles te gee nie.

`n Groot totaal van 45 Silwer-, 38 Goud- en 25 Bronsmedaljes is op die dag deur die bloumassa verower en nie minder nie as tien rekords is vebeter.

Nuwe rekords is deur die volgende atlete behaal:
  • Zanri Pelser, D14 – 5000m Stap
  • Jemma Shepherd, D14 – 5000m Stap
  • Andrea Steynberg, D16 – 800m
  • Cara Cilliers, D16 – 2000m Hindernis
  • Leozé Lottering, D16 – Spiesgooi
  • Anuschka Janse van Rensburg, D17 – Hammergooi
  • Morapedi Masejane, S16 – 110m Hekkies
  • Gerhard Bossert, S16 2000m Hindernis
  • Aflos S16 O.16
  • Charl Greyling, S19 – Hammergooi

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal