Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Die eerste wedstryd vir kwartaal twee het vir Hoërskool Witteberg aangebreek. Dit was met hul hokkie wedstryde teen Hoërskool Goudveld tydens die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Dit was ń goeie dag, so na die vakansie om sommer weer die fiksheid op te tel en die spelers reg te kry vir die res van die seisoen se wedstryde wat voorlê.
Witteberg se uitslae:
Meisies hokkie vs. Goudveld:
- 1ste Span Dogters: Wen 2-1
- 2de Dogters: Gelykop 1-1
- 3de Dogters: Gelykop 2-2
- 16A Dogters: Wen 9-0
- 16B Dogters: Wen 4-0
- 14A Dogters: Wen 3-1
Seuns vs. Goudveld
- 1ste Span Seuns: Verloor 4-2
- 2de Seuns: Verloor 3-1
- 16A Seuns: Verloor 2-0
- 14A Seuns: Wen 3-0
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf