Op Die Planke Monoloogfees. Hoërskool Witteberg se leerders het op 15 Oktober aan die Op die planke Monoloogfees deelgeneem. Hoëskool Witteberg spog met tien plekke onder die Top drie.
Witteberg High School’s learners participated in the Op die planke Monologue Festival on 15 October. Witteberg boasts ten places among the Top three.
Graad 8
- 1. Hylet Ungerer
- 3. Mikayla McMaster
Graad 9
- 1. Simuné de Villiers
- 2. Mignon Thomas
- 3. Henke Minnaar
Graad 10.
- 1. Jani de Bruin
- 2. Simoné Venter
- 3. Milan de Villiers
Graad 11
- 2. Jomica Marx
- 3. Jo-Ri Odendaal
Graad 12
- 1. Ruan vd Werff
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf