Midmar Myl 2023. Drie leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het die afgelope naweek aan die 50ste Midmar Myl 2023 deelgeneem. Hierdie leerders, Nolan Orsmond, Monique Jansen Van Vuuren en Johné Fouchè is ook lede van die Bethseals Swemklub in Bethlehem.
Midmar Mile 2023. Three learners from Witteberg High School in Bethlehem took part in the 50th Midmar Mile this past weekend. These learners, Nolan Orsmond, Monique Jansen Van Vuuren and Johné Fouchè are also members of the Bethseals Swimming Club in Bethlehem.
Die Wittebergers het as volg presteer:
- Nolan Orsmond swem sy eerste Midmar en eindig met `n tyd van 30: 01
- Monique Jansen Van Vuuren eindig met `n tyd van 32:58
- Johné Fouchè eindig met `n tyd van 38:53.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








