Eisteddfod. Vier atlete van Hoërskool Witteberg het in November 2022 aan die Huisgenoot Eisteddfod deelgeneem en uitstekend gevaar in hulle onderskeie afdelings.
Die volgende prestasies is deur Witteberg behaal:
- Heiken Venter: Poësie (Goud) en Prosa (Brons) Kategorie – Gr 4 – 7.
- Hylet Ungerer: Poësie (Brons) en Prosa (Brons) Kategorie – Gr. 8-10.
- Simoné Venter: Sang (Goud) Kategorie – Gr 8 – 10.
- Anri Reyneke: Sang (Goud) Kategorie – Gr. 8 10.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf